Vermaak / Steyn | Recce-resepte | E-Book | www2.sack.de
E-Book

E-Book, Afrikaans, 224 Seiten

Vermaak / Steyn Recce-resepte

Vir kos, die bos, die lewe
1. Auflage 2017
ISBN: 978-1-86842-837-3
Verlag: Jonathan Ball
Format: PDF
Kopierschutz: 1 - PDF Watermark

Vir kos, die bos, die lewe

E-Book, Afrikaans, 224 Seiten

ISBN: 978-1-86842-837-3
Verlag: Jonathan Ball
Format: PDF
Kopierschutz: 1 - PDF Watermark



Aasvoëlsop, enigiemand? Of wat van vlieënde vis vir voorgereg met gebraaide luislang vir hoofgereg? Recce-resepte vir kos, die bos, die lewe is vol tong-in-die-kies resepte en stories oor die Recces se ervarings gedurende die Grensoorlogjare en tot 1997. Die boek plaas jou in die skoene van hierdie legendariese en geheimsinninge Spesiale Magte-operaters. Ontdek wat dit verg om vir weke aaneen uit 'n rugsak te leef, hoe om te oorleef op dit wat die natuur versaf en selfs hoe om 'n leeu kaalhand van 'n karkas te verjaaf. Die stories oor hul waaghalsige operasies gedurende die eerste 25 jaar van die Spesiale Magte vat jou van Durban na Langebaan en deur Phalaborwa na die res van Afrika en selfs Rusland. Hulle verklap boonop hul unieke filosofie - bly in die oomblik, pas aan en doen jou ding! Of staan opsy, want die Recces kom verby ... WAARSKUWING: Hoewel die meeste resepte eetbaar is, moet sommige nooit, ooit herhaal word nie.

JUSTIN VERMAAK het sy militêre loopbaan by 1 SAI begin. Daarna was hy vir 10 jaar 'n Spesiale Magte-operateur by 1 Verkenningsregiment. In 1987 ontvang hy die Honoris Crux (HC) - 'n toekenning vir dapperheid. Vandag is hy 'n entrepreneur met ondernemings in die landbou, die finansiële sektor en in groen-projekte.
Vermaak / Steyn Recce-resepte jetzt bestellen!


Ihre Fragen, Wünsche oder Anmerkungen
Vorname*
Nachname*
Ihre E-Mail-Adresse*
Kundennr.
Ihre Nachricht*
Lediglich mit * gekennzeichnete Felder sind Pflichtfelder.
Wenn Sie die im Kontaktformular eingegebenen Daten durch Klick auf den nachfolgenden Button übersenden, erklären Sie sich damit einverstanden, dass wir Ihr Angaben für die Beantwortung Ihrer Anfrage verwenden. Selbstverständlich werden Ihre Daten vertraulich behandelt und nicht an Dritte weitergegeben. Sie können der Verwendung Ihrer Daten jederzeit widersprechen. Das Datenhandling bei Sack Fachmedien erklären wir Ihnen in unserer Datenschutzerklärung.