Fouche / Haasbroek | Spore na die Dood | E-Book | www2.sack.de
E-Book

E-Book, Afrikaans, 166 Seiten

Reihe: Sahara Avontuur Reeks

Fouche / Haasbroek Spore na die Dood

'n Suid-Afrikaanse Held se Stryd in die Franse Vreemdelegioen, Boek 2
1. Auflage 2025
ISBN: 978-1-928498-01-8
Verlag: Pieter Haasbroek
Format: EPUB
Kopierschutz: 0 - No protection

'n Suid-Afrikaanse Held se Stryd in die Franse Vreemdelegioen, Boek 2

E-Book, Afrikaans, 166 Seiten

Reihe: Sahara Avontuur Reeks

ISBN: 978-1-928498-01-8
Verlag: Pieter Haasbroek
Format: EPUB
Kopierschutz: 0 - No protection



In hierdie verhaal het die Frans Vreemdelegioen weereens te doen met El Karima, die blanke vorstin van die Doelak volk. Sy het nog nie haar vernedering vergeet, wat die lang, blonde Suid Afrikaner, met die naam van Teuns Stegmann haar ses maande gelede aangedoen het nie.


 Deur hom in die hande te kry, ontvoer sy die bevelvoerder van Dini Salam, kolonel Paul le Clerq se vrou. In ruil vir haar vryheid, eis sy dat Teuns uitgelewer moet word aan haar. Kolonel Le Clerq weier die versoek en Teuns Stegmann besluit toe om op sy eie te gaan. Hy ontsnap uit die fort saam met 'n Arabier, om die Franse vrou te gaan probeer red.


 In Doetra, hoofstad van die Doelak volk, kom Teuns gou agter dat El Karima nie haar woord gestand hou nie. Hy en die vrou van die bevelvoerder gaan wreed vermoord word deur perde, as weerwraak. Om dinge te vererger moet die hele garnisoen van Dini Salam ook nog die fort vir goed ontruim. Dan doen kolonel Le Clerq boonop iets wat almal die skok van hul lewens gee...

Fouche / Haasbroek Spore na die Dood jetzt bestellen!


Ihre Fragen, Wünsche oder Anmerkungen
Vorname*
Nachname*
Ihre E-Mail-Adresse*
Kundennr.
Ihre Nachricht*
Lediglich mit * gekennzeichnete Felder sind Pflichtfelder.
Wenn Sie die im Kontaktformular eingegebenen Daten durch Klick auf den nachfolgenden Button übersenden, erklären Sie sich damit einverstanden, dass wir Ihr Angaben für die Beantwortung Ihrer Anfrage verwenden. Selbstverständlich werden Ihre Daten vertraulich behandelt und nicht an Dritte weitergegeben. Sie können der Verwendung Ihrer Daten jederzeit widersprechen. Das Datenhandling bei Sack Fachmedien erklären wir Ihnen in unserer Datenschutzerklärung.